1 Slaapkamer wooneenheid te huur in SW 5, Vanderbijlpark. Baie goeie sekuriteit. Elektriese omheining en gemotoriseerde hek. Naby skole en besigheidssentrum. Oopplan kombuis en sitkamer, badkamer, stoep en eie erf. Daar is 'n tweede vertrek wat as 'n tweede slaapkamer, studeerkamer, speelkamer ens. kan gebruik word. Onderdakparkering. Water ingesluit, prepaid krag. Deposito word verlang. Onmiddelik.