1986 Caravette 4 te koop

28000 R

Die karavaan is in 'n goeie toestand vir sy jaar.
Vol tent- voor kant kan afgehaal word vir 'n rally tent gebruik
Een dubbel bed agter, en een enkel bed voor, met 'n hangmat bo die enkel bed wat gebruik kan word.
Bande goeie toestand, met nuwe spaarband.
Gas Stofie
Geen water lekke nie
DIe karavaan is baie lig en kan met 'n kode B lisiensie gesleep word.
Die karavaan is op die pad, en lisensie is op datum. Al die papierwerk is in orde
Ons probeer om een keer 'n maand te gaan kamp, so die karavaan word gereeld gebruik.
Die karavaan is baie lekker vir naweek kamp. Slaan baie vining en maklik op.
Kontak Braam

Location: Gauteng - Moot
Added on 8 years ago and expires on 12 November, Ad id: 171465          1618 visits