1992 mazda bakkie te koop.

24000 R

hi. ek verkoop n 1.6 mazda rustler bakkie. 1992 model 5 spoed. hy is nog in goeie ryende kondisie nou nuwe bande op gesit. Papiere is in order en sy lisensie is nog op datum. R24000 kontant. Francois

Location: Gauteng - Moot
Added on 8 years ago and expires on 17 August, Ad id: 129409          77 visits