1992 mazda rustler 1.6 te koop.

20000 R

rooi mazda rusler bakkie te koop. 1992 model. 1.6 motor oorgedoen. 5 poed ratkas. nuwe tires en battery. ek ry die bakkie elke dag. papiere is reg en lisensie is op datum. R20000 kontant bel my gerus francois

Location: Gauteng - Moot
Added on 8 years ago and expires on 17 August, Ad id: 129405          363 visits