1999 Daewoo Matiz manual 190000 kilos opi clock het sentril locking aircon radio nog baie mooi hy is nog soos nuut binne en buite geen merke nie ek wil di kar verkoop of ruil vir i automatic kar want ek kani die manual ry ni dit is al rede. ek het R301 petrol in gegooi en het al sover oor di 300 kilos gery en le nou ees op kwart whatsapp my asb met wat jy.