2000 320D BMW (PRE FACE)

30000 R

Ek wil graag my 2000 320d BMW verkoop. Sy kort 'n bietjie tlc. Haar Crank Pully het gebreek en ek kan haar nie meer met my salaris onderhou nie. Haar body en interior is nog mooi. Sy het R170000 kilo's op die klok. Ek soek R30 000.00 of naaste aanbod vir haar. Ek het haar papiere maar sy was 3 jaar laas op die pad. Het kar by ander persoon oorgekoop. Sy kort net ook 'n battery. Al die covers van die engin het ek dit moet net terug gesit.

Location: Gauteng - Moot
Added on 8 years ago and expires on 15 April, Ad id: 46723          63 visits