2003 1400 nissan bakkie

32500 R

1400 nissan 130000 km op die clock, motor oor gedoen, gearbox ook oorgedoen, nuwe bearing en brieke, Sitplek is nuut oorgetrek, Body kort n bietjie TLC. Dit was n projek maar het nie meer tyd om aandag daaraan te gee nie. Wil verkoop of ruil vir n super bike of ordentlike voertuig vir dieselfde waarde... Alle papier werke is in orde.. prys neg! Kontak my gerus op 074 284

Location: Gauteng - Moot
Added on 7 years ago and expires on 26 April, Ad id: 211882          97 visits