2006 Audi A3 2.0fsi 175000km.
Het sy cambelt gebreek en parte is gesteel. hy kort n complete head, en dan ry hy weer. Ek is nie lus vir die regmaak nie, het nog ander karre.
Die kar is baie mooi opgepas met leather seats wat ek lat in sit het en nog baie mooi is. En hy is kontant en licence is nou net weer uitgeneem. maak my 'n offer!!! sal nie verkoop as ek nie 'n fair offer kry nie..0744198092