2006 Fiat Panda (gifappeltjie)
Kar nog in n puik toestand, ry gerieflik en lig op brandstof. Aircon, powersteering, elektriese vensters voor. Klein skeur op regter sitplek (soos op foto aangedui). Louis Trichardt. OFFERS BO R38000 sal na gekyk word
Skakel 0718407889