3 slaapkamer huis

8000 R

Ruim, skoon en gerieflike 3 Slaapkamer huis met 1.5 Badkamers, met afsonderlike waskamer, en mooi groot tuin te huur in Eloffsdal Pretoria. Naby winkels, skole en busroetes. Water en ligte uitgesluit. Alle voornemende huurders sal aan keuring onderwerp word. Maksimum van twee nie-gevaarlike honde en geen katte op die perseel toegelaat. Onmiddelik beskikbaar. Kontak Nico telefonies by 0836765918 om te besigtig.

Daar is ook 'n groot (90m2) eenslaapkamerwoonstel met 1.5 badkamers op die selfde perseel aangrensend aan die huis te huur vir ouma of ander familie. Prys 11400.00 vir beide die huis en w/s. Beide huis en woonstel ook afsonderlik te.

Location: Gauteng - Moot
Added on 8 years ago and expires on 4 July, Ad id: 102548          86 visits