Hi mense. Ek het n 318ti Bmw wat se gat so bietjie seer het. Dis net die een kant wat beskadig is, die ander kant nog reg, en hy het een van die agterste control arms so effe gebuig. Behalwe vir die stamp is sy nog in baie goeie kondisie en loop nog mooi. Het n service gehad net voor die ongeluk. Binne is Bmw swart leer bucket seats en al die interior lyk nog baie mooi. Wil kyk of ek him dalk vir n mooi golf kan swop. Iets met mags en dalk bietjie sound. As daar iemand is wat belangstel kan julle my fotos whatsapp na 0839925139.