3X QUAD TRAILER

12500 R

14" Wiele met spaarwiel. Bande is nog nuut. Trailer het groot neuskas. Het ramps. Kan 3 groot quads oplaai. Is gelisensieerd en papier in orde. Trailer is nog soos nuut. Is baie min gebruik. Kontak my op

Location: Gauteng - Moot
Added on 8 years ago and expires on 15 May, Ad id: 68505          93 visits