Groot 4 slaapkamer huis met woonstel aan of kan as n 5 slaapkamer huis gebruik word 4 badkamer buitekamer vir bediende groot erf met swembad binne en buite braai sowel as lapa skakel Loraine 0730354741 of Hester 07114900.00 let daarop dat huur R13500.00 deposito is ook R13500.00 asook water deposito van 800