400CC PROJECT BIKE.
Hierdie is n 400cc Suzuki engine, vorige eienaar het gese die engine is nog lopend, ekself is nie seker of engine reg is nie.Swingarm is langer gemaak-van as tot as is die fiets nou 1.16 meter, presies so lank soos n standaars Harley Davidson.Die swingarm is langer gemaak en ook vasgemaak aan die frame, maw dis n hard tail...! Alle sweiswerk is profesioneel laat doen op n bank-so alles is reguit en presies gedoen...het baie ekstra parte soos footrests, handlebars, clutch en rem handles,kabels, ligte, tail lights,crashbars,tanks, John Deere voorlig, ignitions , en nog baie meer...! Ek kry nie meer tyd om aan die bike te werk nie en benodig die spasie. Maak my asb n REDELIKE offer op die fiets.......geen papiere nie.
Vincent-0832300308