Prefekte 4 slpk eiendom vir die moderende gesin. Onthaal gaste sonder om met die "Jones" kers was te hou, In hierdie huis sal jy die "Jones" wees; - die bure moet by jou kers vas hou. Twee lapa's help dat die groot mense nie die jonger geslag se pret bederf nie. Verhitte swembad sal enige lyfsere vinnig laat verdwyn. As die tuindienste nie opdaag nie, kan die tuin vinnig tydens halftyd reggeruk word met n lemonade in die hand. Genoeg motorhuise om n paar voetuie agter slot-en-grendel te hou terwyl gaste ook in die koelte kan parkeer. Vooraf keuring van voornemende koper word vereis. Kontak Jorrie om n afspraak te.