Hi almal ek verkoop n groot fan met muur bracket(80cm breed)baie mooi werkende kondisie met 3 punt plug,fan en bracket baie stewig en fan is 3 keer gebruik kan in huis of in kuier area of in groot werks winkel gebruik word hy waai baie koud,kontak my of invite op bbm my pin is-27D9DA0F,ernstige kopers asb ekt ni meer plek vi hom ni sal pics stuur met bbm baie dq