Bekostigbare selfsorg vakansie akkommodasie by die see en loopafstand na die beste swenstrand 0798168027 Topanga 32 is n luukse selfsorg woonstel in n sekuriteits kompleks met n see uitsig, 2 slaapkamers, 2 badkamers, 2 swembaddens en braai geriewe. Chelsea Place 7 is ook in n sekuriteits kompleks en het 3 slaapkamers, 3 badkamers, swembad, outomatiese wasmasjien, garage, afdak, braai geriewe en privaat speelplek vir die kinders. Ons is geregistreer en goedgekeur deur die Suidkus Toerisme Raad en ons is ook lede van die National Small Business Chamber of South Africa. Bespreek vir 7 nagte en betaal slegs vir 6 nagte buiteseisoen. Bespreek vandag