Alfa romeo sportwagen

25000 R

Alfa romeo 33 sportwagen. 1994 model, 1700 16valve, goeie kondisie vir sy ouderdom, ry baie lekker, 96000 kilos op. Kort n boot shock en voor flikerlig lensie. Te koop of te ruil. Whatsapp my vir

Location: Gauteng - Moot
Added on 7 years ago and expires on 2 April, Ad id: 207581          56 visits