Anti Tip rolstoel wat ek wil verkoop

Ek het n splinter nuwe Anti Tip rolstoel wat ek wil verkoop. Rolstoel nog nie gebruik nie! Ek is in Benoni. Whatsapp my gerus op 0836698403 vir meer inligting en fotos

Location: Gauteng - Johannesburg
Added on 8 years ago and expires on 8 August, Ad id: 123702          146 visits