Hi julle ek het 'n rok te koop vir 'n spesiale geleentheid, dit is 'n size 10 rok, hy is nog splinter nuut was nog net een keer gedra vir 'n paar ure. Ek soek R5000 of naaste offer. Die rok was gekoop vir R7000 by Vanilla boutique in Centurion mall. Whatsapp my gerus indien jy belangstel.