Bombardier Can-Am 400 4X4 ATV

45000 R

Die utility quad is in baie goeie kondisie. Is outomaties met hi en low range en reverse rat. Bande nog nuut. Is gereeld gediens asook nuwe brieke op laaste diens. Dra rakke voor en agter. Sleephak. Loop baie sterk en het lae km gedoen. Ligte en als werk 100%. Kontak my op 0839629699 vir meer

Location: Gauteng - Moot
Added on 7 years ago and expires on 3 April, Ad id: 207811          126 visits