BOMBARDIER CAN-AM 800 4X4 OUTLANDER

65000 R

Quad is in uitstekende kondisie. Is 4x4 met hi en lo range met reverse rat. Dra-rakke voor en agter. 12V aux plug. Is gediens. Splinternuwe bande. Alles in 100% werkende kondisie. Het ook 'n sleephak. Baie goed opgepas en skoon. Geen gebreke nie. Het registrasiepapiere. Kontak my op.

Location: Gauteng - Moot
Added on 7 years ago and expires on 25 March, Ad id: 206030          121 visits