Bos oondjies te koop

500 R

Bos oondjies te koop. Die prys is R500 rand sonder pos of aflewerings koste. Die ideale vadersdag geskenk wat jare sal hou en net so lank gebruik sal word. Bak brood, nagereg en vele meer as jy braai, kamp of gaan jag. Kontak of whats app my by 0795227108 vir meer inligting of bestellings. Ons is in Boksburg.

Location: Gauteng - Johannesburg
Added on 8 years ago and expires on 3 July, Ad id: 102360          69 visits