Ons huis is oop vir gestremdes wie se ouers of voogde hulle kinders in ‘n omgewing wil plaas waar hulle sinvol besig gehou word met aktiwiteite wat hulle persoonlik interesseer en binne hul eie vermoens is. Ons bied ‘n tuiste waar hulle met liefde en begrip versorg word en ‘n plekkie in die son kan he!!!Ons het tans 3 inwoners en kan nog 4 volwassenes akkommodeer.