Cherry Blossom Handgemaakte rokkies vir enige spesiale geleentheid

Cherry Blossom: Handgemaakte rokkies vir enige spesiale geleentheid. Doop rokkies, strooi meisie rokkies of net fraai broek pakkie. Dis van 0-3 maande tot 9-10 jaar oud en op aanvraag kan ons vir ouer dogtertjies ook maak. Die pryse wissel van R250 - R350 per rokkie of pakkie. Mamma's en ouma's kan self die kleure kies. Skakel Monica op 0728314029 vir bestellings. Lekker dag verder!

Location: Gauteng - Midrand
Added on 8 years ago and expires on 4 April, Ad id: 39333          1796 visits