Chev Aveo 1.5LS

45000 R

Chev Aveo 1.5LS 2005 model. 160000 km. My vrou se kar wat sy daagliks gebruik vir werk toe en terug. Sy is die 2de eienaar, ons het motor gekoop op 23000km. Vol diens record. Rede van verkoop: Karretjie raak nou te klein vir my vrou en die kids, ons wil kyk na iets.

Location: Gauteng - Moot
Added on 8 years ago and expires on 31 July, Ad id: 119485          53 visits