CitiGolf1.3i

18000 R

Citi golf 1.3 baie mooi opgepas en ry baie lekker meganies 100% ht papiere lisensie ht januarie 2016 verval 15 duim mags op lekke studente kar of jong mans kar baie netjies en lig op petrol R 18000-00Was nog nooit in n ongeluk ni het net die fenders verander van rabbit neus af na nuwe neus toe is bitter lig op

Location: Gauteng - Moot
Added on 8 years ago and expires on 20 October, Ad id: 162869          76 visits