Citroen C3

55000 R

Pragrige 2003 citroen C3 pearl purple 1.4i te koop. Moter is in n pratige kondisie. Die bakwerk en die interior is nog in showroom kondisie. Die enjin is 100% werkend geen probleme nie. Klim in en ry kaap toe sonder stres. Papiere is in orde en die moter is op die pad. Prys is R55000 ohb. Rietfontein

Location: Gauteng - Moot
Added on 8 years ago and expires on 29 February, Ad id: 2561          118 visits