Colt Double Cab 4X4 For sale

Ek het so pas die ignition coil module vervang asook die cambelt, crankshaft pully en al die V-belts. Dit is 'n "99 model V6 3.0L Auto.
Ons soek R50000.00 kontant ek het papiere by

Location: Gauteng - Moot
Added on 8 years ago and expires on 10 February, Ad id: 408          102 visits