Country Life Living - AKkomodasie Beskikbaar

3500 R

16 Boden Road, is 'n gerieflike rustige akkomodasie, 15 min vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe.
Ons bied 'n Plaas lewe met die gerieflikheid van naby winkels, Inkopie sentrums, "Cinemas, Casinos, Pubs" Gesondheids spa's, Golf bane, " Driving range" en Sports gronde als binne 'n kort afstand. Gaste is bederf met 'n verskeidenheid van resturante, skole, Kerke en Winkels vanaf 5km.

Ons is gevestig op 'n gerieflike 4 hektar klein hoewe met wilde tarentale, voels, hasies, eetkoringtjies en 2 pragtige vriendlike ponies. Die omgewing is perfek vir stap en deel word van die natuur.
Die lapa is 'n gerieflike vol toegeruste kuier plek waar jy kan ontspan en die natuur geniet omring met tuine en bome.

Ons het 'n verskeidenheid van verblyf opsies wat vir enige alleen lopende of paartjie perfek is.

Al ons kamers het hul eie bad kamer met stort / bad en toilet. met die offer van tv, elektriese kombers, ketel en breekware.

Kamers is beskikbaar gemubileurd, semi- mubileurd of geen meubels.

Offer sluit volgende in
Krag / water
Weeklikse skoonmaak dienste
Weeklikse wasgoed en stryk
Veilige parkering

Afsonderlik beskikbaar teen 'n ekstra koste.
Sluitbare motorhuis
WIFI
DSTV

Daar is ook 'n alarm stelsel op die perseel vir Eksta sekeruteit.

Kamers is beskikbaar in 'n Pragtige 3 slaap kamer dubbel verdieping huis met elk hul eie volledige bad kamer.
Waar 'n komune kombuis, sit en eet kamer beskikbaar is teen R 4500 Per Persoon en R 5000 per Paartjie.

Pragtige hout kamers met eie volledige badkamer en stoepie wat uitkyk op die lapa en tuine. geen diere toelaatbaar nie teen R 3500 per persoon of R 4000 per paartjie

Pragtige hout kamers met volledige badkamer, stoepie en klein erfie waar klein troetel diere toelaatbaar is teen R 4000 per persoon of R 4500 per paartjie.

Die fasilieteite word beheer en bestuur op 'n profesionel basis deur 'n vriendlike gasvrou Alette' Fourie. 'n gasvry en spontane dame wat jou verblyf onvergeetlik sal.

Location: Gauteng - Johannesburg
Added on 8 years ago and expires on 5 April, Ad id: 40406          164 visits