dag se ek het n daewoo matiz papiere is reg en op die pad kar is net gediens bande nog goed nuwe cvs en engen mountings in laat sit jy kan inklim en ry als werk op die kar paar duike op maar vir die prys moenie n nuwe kar verwag nie as julle belang stel bel gerus lekker