Defy Microwave

2000 R

2 in 1 Defy 3D Power 34L Convection Multifunction Microwave Oven Te Koop Dit is 'n 2 in 1 microwave en oond Splinter nuut, nog nooit gebruik nie Ek het net nie meer die boks nie, maar ek het nog die boekie R2000 Ek is in die Oos Rand Springs Kontak my op whatsapp of sms

Location: Gauteng - Johannesburg
Added on 8 years ago and expires on 23 August, Ad id: 132813          80 visits