Die einde van onooglike aartjies!
VeinAway-behandeling is ’n radiofrekwensiebehandeling wat deur middel van hitte die onooglike are vernietig. Anders as laserbehandeling werk die VeinAway-behandeling op elke aar individueel. Die resultaat is onmiddelik sigbaar en die meeste aartjies verdwyn tydens die eerste behandeling.
Vir meer inligting besoek www.veinaway.co.za of kliek op hierdie link en "like" hulle Facebook-blad: http://on.fb.me/1GnOBvn