Die Groot Bed Uitverkoping

1699 R

Ons verkoop beddins van die internet af direk aan die publiek van ons pakhuis af in Oliefantsfontein. Ons glo dat daar werklik so tipe besigheid nodig is. Want ons het nie die hoog kostes van winkels se huur ens dit beteken ons kan ons produkte baie gooedkoper verkoop.
Die manier hoe dit werk is U besluit op n tipe bed of prys dan stuur ons n reeks van 2 of 3 beddins na U huis toe om te besluit. Na U besluit het hou U die bed en betaal die drywer. Ons voertuie is toegerus met “Speed Point† majiene so U kan of kontant of met U kaart betaal. As U nie van die beddens hou nie se net vir die drywer en U betaal

Location: Gauteng - Johannesburg
Added on 8 years ago and expires on 23 June, Ad id: 95577          97 visits