dkw audi

Dkw 1000s . Te ruil vir n klein bakkie. Caddy of ford batam. Dks enjin klaar oorgedoen en gerespray. Interior moet nog gedoen word. Hy het nie papiere nie. Al sy parte is daar. Enjin start. Voor brieke is klaar gedoen.

Location: Gauteng - Moot
Added on 8 years ago and expires on 7 March, Ad id: 15924          223 visits