2 slaapkamer ten volle geteel kombuis met eikehout kassies en "undercounter" defy stoof. Die woonstel het n balkon in hoofslaapkamer wat uitkyk op jou privaat tuintjie. Woonstel het toesluit motorhuis asook veilige oop parkering. Woonstel is gelee in n sekuriteitskompleks naby hoer en laerskool Ek is n privaatverkoper en teen R560,000.oo sal ek ook die prokureurskostes om die perseel op u naam e sit betaal. Het tans n huurder in die woonstel. Sy huur is R5,200.00 per maand. Daar is geen agentskap komisie op die transaksie nie. Kontak my op sell 082 892