Dringend op soek na n bakkie double cab(Isuzu)

Ek is op soek na n Isuzu double cab of eenige double cab goeie toestand asb mense ek het net R35.000 en ek weet daars mense wat nou kontant nodig het ek sal baie mooi na die bakkie kyk vir kieslik in.

Location: Gauteng - Moot
Added on 8 years ago and expires on 2 June, Ad id: 81606          87 visits