Hallo ek is baie dringend opsoek na skenkings soos klere vir mans vroue en kinders en enige huishoudelike goedjies, komberse, beddens, kombuisgoed enige iets wat jy wil uitgooi is welkom. Ons het al ons goed verloor ons is n gesin van 4 mense. Enige iets is welkom mense ons is regtig hardop vir hulp van enige kant af. Al is dit net n warm kombersie vir die winter sal dit baie waardeur word. Ons is in die pretoria moot area. Whatsapp of sms my gerus op