Moenie hierdie geleentheid mis nie. Parkering is altyd 'n probleem by enige kompleks. Hierdie Dupleks is 'n hoek eenheid met sy eie tuin. Die eenheid bied jou dus 3 slaapkamers, 1 badkamer, gaste toilet onder, leefarea semi oopplan met kombuis, kuier stoep, tuin, 2 toesluit motorhuise en 2 toesluit.