Dutsan te koop

4500 R

Dutsan GX te koop vir R 4500.00. Dit is n projek wat nie klaar gemaak is nie. Het papiere. Hy moet gepanelbeat en spraypaint word. Motor is in, radiator moet in, hy is daar. Daar is baie extra spares. Extra seats, windscreen, agter ruit, crystal lights, en nog meer. Kontak

Location: Gauteng - Moot
Added on 8 years ago and expires on 2 March, Ad id: 8431          101 visits