Ek het so paar goed wat ek wil verkoop

Hello almal . Ek het so paar goed wat ek wil verkoop. Die pryse & die sizes is op die pics self. Alle pryse is onderhandelbaar. Julle kan gerus vir my 'n boodskap los op FB, my 'n WhatsApp stuur of bel. As ek nie antwoord nie, los asb vir my 'n boodskap. Ek sal terug kom na jou toe. Julle is welkom om vir my enige offers op enige van die items te maak. My nommer is 0842587974. Ek bly in Eldoraigne, Centurion. Baie dankie. Lekker dag verder.

Location: Gauteng - Pretoria
Added on 8 years ago and expires on 27 July, Ad id: 116840          66 visits