Ek verkoop n houtkot

750 R

R750
Alberton, Gauteng

Ek verkoop n houtkot,baie stewig en goed op gepas. Die matras en matras oortreksel word saam gegee.Ek het die kot op geslaan sodat hy maklik vervoer kan word,dus nie nodig om n bakkie of sleepwa te hê as jy hom kom optel. J nie. Al die skroewe is daar en word saam gegee. R750
Alberton, Gauteng

Ek verkoop n houtkot,baie stewig en goed op gepas. Die matras en matras oortreksel word saam gegee.Ek het die kot op geslaan sodat hy maklik vervoer kan word,dus nie nodig om n bakkie of sleepwa te hê as jy hom kom optel. J nie. Al die skroewe is daar en word saam gegee.
My selfoon nommer is 0727705904

Location: Gauteng - Midrand
Added on 8 years ago and expires on 31 July, Ad id: 119227          193 visits