Erf te koop 400vkm. Kleinfontein/ Witbank snelweg,
afrit Bapsfontein. R90000 Hierdie is 'n afrikaanse gemeenskap soos
Orania. Die erf sit naby die versorging sentrum waar daar ook verpleeg hulp is. Dit is ideale dorpie vir oumense. Asook baie aktiewieteite om saam te geniet. Kontak Marlene