Hallo. Ek het 'n Ford Fiesta Flair 1997 model wat ek wil verruil vir 'n motorboot. Die kar is meganies basies van voor tot agter nuut oorgedoen. Engine, (head is by Fourway Engineering gedoen), shocks, brakes, brake discs, hubs, wheelbearings cv's, clutch en gearbox, Nuwe deurslot, nuwe grill. Al wat nog vervang moet word is die windscreen wat 'n kraak inhet, en die voorste sitplek wat bietjie geskeur is. En dan moet sy weer 'n lagie of twee spray kry want my man het ook die minor duikies en skrapies uitgehaal, maar nie verder gevorder nie. Die voorste bumper is ook nog nie teruggesit nie, maar is wel hier. Lisensiegelde is op datum en registrasiesertifikaat is in my naam. Wou aanvanklik die kar vir my dogter gee, en daarom wou ons hom heeltemal regmaak, maar sy het geen belangstelling in die kar of om haar bestuurderslisensie te bekom nie. kontak my gerus op whatsapp 0797233777 of laat 'n comment.