Ford fiesta te koop of te ruil

Ek het 'n ford fiesta te koop vir R30 000.00 of te ruil vir 'n VW Gholf,Opel Corsa of enige ander klein kar.Die kar is in n goeie kondisie,het min TLC nodig en is in daaglikse gebruik.Dis n 2000 model 1.4 fuel injection.Die kar is lig op petrol en het nog nooit enige probleme gegee nie.Het hom laas jaar mei maand gediens. Die lisensie en die papiere is op datum.Het n radio en Aircon alhoewel die aircon weer moet gevul word.Kilos op die kar is nie bekend nie omdat hy net tot op n sekere hoev kilo's optel soos op die foto'

Location: Gauteng - Moot
Added on 7 years ago and expires on 28 February, Ad id: 200959          82 visits