Ten volle toegeruste gastekamers met slaapplek vir 13 gaste.
 2 x Kamers met 2 x ¾ beddens in elk. Elke kamer het ‘n e-suite badkamer.
 1 x Kamer met dubbelbed in met ‘n e-suite badkamer.
 3 x Kamers met 1 x ¾ bed in elk. Elke kamer het ‘n e-suite badkamer.
 Woonhuis met 1 kamer met 2 x ¾ beddens in en 1 kamer met dubbelbed in. Huis het ook ‘n badkamer, kombuis, eetkamer, sitkamer en toegeboude sonstoep.
 Woonhuis vir langtermyn uitverhuring.
Gastehuis perseel bestaan uit 3eiendomme elk met eie akte :
Erf 1
 991 m ² met woonhuis.
 Perseel het besigheidsregte. (Huis word tans uitverhuur as woonhuis maar was voorheen as teetuin bestuur)
 Party vertrekke het nog oorspronklike staalplafonne en houtvloere in.
 Groot geteerde parkeer area.
 Buitegebou wat omskep is in gastekamer.
 Tuin met afdakke.
Erf 2
 991 m ² met 3 slaapkamer woonhuis wat omskep is in gastekamers.
 Enkel motorhuis
 Buitegebou wat omskep is in gastekamers.
 Tuin met Lapa en swembad.
Erf 3
 770 m ² met 2 x “log cabin†gastekamers.
 Parkeer area
 Wendyhuis vir.