Gesoek 4x4 bos voertuig vir offroad

Opsoek na enige 4x4 bos voertuie in die prys klas van R20000-R30000. Geen pyp karre of projekte. Moet lopende voertuig wees. Whatsapp fotos en prys na 071

Location: Gauteng - Bronkhorstspruit
Added on 9 years ago and expires on 25 April, Ad id: 54272          93 visits