Honda Cr 125 1998 model

12000 R

Ek wil my Honda Cr 125 verkoop. Sy is nog in baie goeie kondisie en loop uitstekend! Ek het haar hele engine laat oor doen, haar voorste tyre is nog 90% en die agterste een is nog 70% reg ! Kontak my asseblief vir meer inligting op whatsapp by 0815926579 of email my op venterwynand2010@gmail

Location: Gauteng - Bronkhorstspruit
Added on 9 years ago and expires on 22 April, Ad id: 51661          109 visits