hoover logic dryer

900 R

R900neg

Ek het n hoover logic dryer, is nog in 100% werkende kondisie skaars gebruik. Hy het we'll n paar krap merkies aan kante laans aan soos hy ingeskyf was by n fitted space, en het n klein ronde vlek op bo. Maar verder uiters goeie toestand.

Ek kan ok geadd word op wattsup as will praat en belangstel, en ek is op 082 672 8830

Moet self afhaal in witfield boksburg en prys is onderhandelbaar.

Location: Gauteng - Johannesburg
Added on 8 years ago and expires on 29 March, Ad id: 35404          142 visits