Hyundai Getz 1.5 CRDI Sport

67000 R

Kar is nog in baie goeie kondisie, papier in order lisensie ook op datum. Kar het leer sitplekke die interior is nog puik. Kar het ook goeie radio in Sony met goeie "sound" ook. Niks fout met die Kar nie. Asb geen kaans vatters nie. Kontant aleen. Kontak.

Location: Gauteng - Moot
Added on 8 years ago and expires on 10 October, Ad id: 158484          61 visits